Takbokke te koop?

DS Ds J 2 years ago

Goeiemôre, een van ons boere soek 'n paar lewendige takbokke.

Laat weet asb?

(Looking for deer for sale).

2

Ek doen navrae in die omgewing.