Hoe werk geweerkruit?
Ek verstaan 'n fyn, dun korreltjie (MS 200 / MP200 / S221) wat vinnig ontbrand vir n handwapen. Net so verstaan ek n groter, growwe korrel (S365 / S385) in 'n groot dop.
Waarom gebruik n mens dan S365 in 'n 243? Hoër druk, of wat?
