Naand Mense, hoe bou ek 'n skietbaan met vragmotorbande?
Ek weet wat die wetlike regulasies is - hierdie gaan oor praktiese tips om die skietbaan met bande gebou te kry.
Dit sal vir eers net 'n handwapenban wees.
-----
Good evening Folks, how do U proceed to build a shooting range with truck tyres?
I am aware of the legal requirements, this is more about practical tips when using tyres.
I will be starting with a handgun range.

