Oom Marius Driepoot is vanmiddag onvereags oorlede. Ek het dit nou net met sy vrou bevestig. Sodra daar verdere reëlings bekend is sal ek dit deurgee.
Tripod passed away unexpectedly this afternoon. I received confirmation from his wife and will keep you updated.
